Hier by Hts Witbank, bied ons die geleentheid om ‘n Akademiese loopbaan te volg of in ‘n Tegniese rigting verder te kwalifiseer.
Ons bied die volgende vakkeuses vanaf Gr 10
Twee studierigtings
Tegniese studierigting
Verpligte vakke
- Afrikaans
- Engels
- Lewensoriëntering
- Ingenieursgrafika & Ontwerp
Kies dan EEN van die volgende vakke:
- Elektriese Tegnologie
- Meganiese Tegnologie
- Siviele Tegnologie
en TWEE van die volgende vakke:
- Wiskunde of Tegniese wiskunde
- Fisiese Wetenskap of Tegniese Wetenskap
Algemene akademiese studierigting
Verpligte vakke
- Afrikaans
- Engels
- Lewensoriëntering
Kies EEN van die volgende:
- Wiskunde of Wiskundige geletterdheid
Kies DRIE van die volgende vakke:
- Natuurwetenskap
- Lewenswetenskap
- Rekeningkunde
- Toerisme
- Besigheidstudies
- Rekenaar Toepassings Teg.
- Inligtingstegnologie
- Ingenieursgrafika & Ontwerp
- Geografie
- Drama
Leerders wat van vakke wil verander moet asb die applikasie vorm voltooi en e-pos aan ronel@htswitbank.co.za