Rugby

Rugby

Rugby

HTS Witbank rugby speel in TWEE verskillende ligas – Grootskole-liga asook die PUK-liga.

  • Skitterende afrigters
  • 3 Bloues-personeel betrokke op provinsiale vlak
  • Speel in Grootskole-liga
    Spog met trotse tradisies
  • 2019 lewer verskeie Bokkiespelers
  • 2019 lewer 9 Mpumalanga-spelers
  • 2019 lewer 1 SA-Bokkiespeler
  • 2019 Verskeie personeel betrokke by Bokkies
  • 2019 O/14 A span dring deur na Mpumalanga semi-finaal
  • Spog met Shania Swart wat gekies is vir USSA-7’s damesspan

Enigste skool in Witbank met 10 spanne in Mpumalanga-liga

Afrigters word bygestaan deur die Leeus rugby-unie

2 Puma-afrigters

  • Mnr Vicky Menegaz
  • Mnr Clinton Scheidel

1 Puma-spanbestuurder

  • Mnr Jean Wessels

7’s rugby

  • Clinton Scheidel

O/15B en derdespan wen GROOTSKOLE-LIGA in Mpumalanga