Netbal / Netball
- Netbalspanne neem aan die skolelige deel. In elke ouderdomsgroep word A- en B- spanne ingeskryf.
- Jaarlikse afrigtingsklinieke word bygewoon om die spelers se talente en vaardighede te ontwikkel.
- HTS Witbank beskik oor skitterende netbalfasiliteite en ons eie netballosie.
- Oefening kan saans onder spreiligte plaasvind.
- Toegewyde afrigters.
- Spesiale funksies vir netbalkapteine.
9 Provinsiale spelers - 2017
- Personeel gradeer as skeidsregters en presteer met puik graderings.
- ‘n Aantal spelers vorm deel van die Bokkieweek.
- 2019 Lewer 1 SA-bokkiespeler
- 2019 lewer 6 Mpumalanga-spelers
- Netbal is ook deel van die sportdinee.
- Spesiale doelafrigting.
- Opknapping van netbalfasiliteite veral toeskouers.
- HTS Witbank spog met vaardigheidsspesialis, Me. Theresa Rossouw.