Krieket

Krieket

Krieket

HTS Witbank speel krieket van ‘n hoë gehalte en ons het die resultate om dit te bewys.

  • Een dogter gekies tot die Mpumalanga Titans-Span
  • Lid van Superliga in Mpumalanga.  Slegs die TOP krieketskole speel hier!

Nuut in 2018, ‘n nuwe blad word op ons A-veld gebou om in die toekoms meer wedstryde te kan speel.  Spreiligte ook beskikbaar.  Ander veld word ook verbeter!

2016 - 4 spanne eindig in Topposisies

2017

  • O/15B & 3des eindig as Nkangala-wenners.
  • Deelnemende spanne:  O/14A & B, O/15A & B, 3des, 2des en ‘n 1ste span – T20.
  • Neem ook jaarliks deel aan T20 reekse.

Dogters is Mpumalanga wenners! Ons Blou Trots!