Atletiek / Athletics

Atletiek / Athletics

Atletiek

By HTS Witbank is daar die geleentheid vir elke atleet om te oefen, te presteer en op die hoogste vlak van atletiek te kan deelneem.

Byeenkomste

  • Jaarlikse deelname aan die Top 10 en Top 15 en JJJ-byeenkoms.
  • Bobaastuisbyeenkomste!
  • Byeenkomste teen ander mededingende skole: HTS Middelburg, MHS, Ligbron Akademie, Lichtenburg, Marais Viljoen, Vereeniging Gimnasium, Hugenote, Rob Ferreira, Curro Nelspruit, Bergvlam.
  • Gasheerskool 2018 Prestige Interhoër.
  • 2019 3 SA-atlete
  • 2020 13 SA-atlete
  • 2020 Top 15 Grootskole-liga WENNERS!
  • 2020 Eindig 3de uit 8 skole by TWK Interhoër
  • 2020 31 MUSSA-atlete
  • 2020 Breek verskeie baanrekords en verwerf verskeie trofeë
  • 2020 Atlete word genooi na Tukkies se Puma School of Speed-byeenkoms.
  • Deelname aan kring-, streek en provinsiale byeenkomste.
  • Spog met puik afrigters!
  • 2019 / 2020 Meneer Vicky Menegaz Mpumalanga-spanbestuurder