Gym

HTS Sportsentrum

Ons spog met ‘n volledig toegeruste gimnasium en voltydse persoonlike instrukteur aan diens.  Ook is daar ‘n span geneeskundiges wat ‘n volledige sportrehabilitasie-dissipline bied.  Leerders het toegang tot bogenoemde voordele wat diagnose en aanvanklike sowel as finale rehabilitasie van sportbeseings insluit.

Sportgeneeskundiges sluit in:

  • Klinese sportgeneesheer,
  • Voltydse fisioterapeut
  • Voltydse bionetikus – Jannie Joubert bestuur die fasiliteit en is ook ‘n rugbyafrigter by ons skool.