HTS is 'n tegnieseakademiesekind georiënteerde skool, met 'n toegewyde leer program .
HTS Witbank is ‘n skool met gewone en talentvolle kinders wat werk vir uitsonderlike prestasies tot God se eer. Ons wil jou help om jou talente deur die volgende paar jaar te ontdek en ontwikkel – daarom is die Bobaasblou -skool net die regte keuse vir jou; ons bied baie pret , puik gees en meer as genoeg geleenthede.

Die lewe is ‘n lied – en jy moet dit kan geniet. Maak jou skoolloopbaan die beste tyd van jou lewe.