Kultuur

HTS Witbank

Kultuur vir ons toekoms

HTS Witbank se kultuur is kookwater!

 

Dis hier waar dinge gebeur! Met die jare heen het HTS Witbank homself gevestig as ’n welgestelde kultuurskool in die Witbankomgewing

 

Ons skep ’n geleentheid vir elke leerder om hulself te uitleef. ’n Groot verskeidenheid van kulturele aktiwiteite word aangebied. Ons personeel is toegewyd aan ’n veilige omgewing wat die holistiese ontwikkeling van elke leerder ondersteun. Ons bevorder diversiteit en eenheid binne die groter HTS-gemeenskap.

 

Die missie van die kultuur van HTS Witbank is om holistiese en volwasse jongmense die wêreld in te stuur deur die vaslegging van ons waardes en strewe na die ontginning van ons volle potensiaal. By HTS Witbank glo ons dat elke leerder 'n gebalanseerde program moet handhaaf. Ons werk nie net hard op akademiese gebied nie, maar skitter ook op die verhoog.  Elke leerder kry die geleentheid om hul passie uit te leef en hul talente te ontwikkel en met 'n opgegradeerde saal met teatergehalte klank en beligting is enige iets moontlik.


Een van ons skool se trotse uitvoerprodukte is die bekende aktrise en rolprentvervaardiger, Donna-Lee Robberts.  Donna-Lee het in 2001 gematrikuleer en het sedertdien haar merk in Suid-Afrika se rolprentbedryf gemaak.


Twee van die Bloues se redenaars dring deur na die Mpumalanga-eindstryd in 2018 en 2019.


HTS Witbank se tienertoneel behaal 5 sertifikate by die Noorheuwel-teaterfees en 3 by ATKV-tienertoneel in 2019.

APPLOUS

Kultuur

Kunsfees

“Creativity takes courage”

Henri Matisse

Kultuur

Kunsfees

  • Artium kunsfees (Verskeie afdelings as gasheer)
  • Kultuurdier (Talentaand)

htswitbank

Kultuur

Sanggroep

Music is great, it has no boundaries”

Michael Jackson

Kultuur

Sanggroep

  • Koorfeeste
  • Artium kunsfees
  • Publieke opvoerings

htswitbank

Kultuur

Toneel

“All the world’s a stage”

William Shakepeare

Kultuur

Toneel

  • FAK Tienertoneel
  • Gasheer vir die Aardklop Pronk Podium
  • Dramtiese kunste as vakgebied
  • ATKV- Tienertoneel
  • Digi-toneel
  • Dramaklub

htswitbank

Kultuur

Debat & Redenaars

“Waar die hart van vol is, loop die mond van oor”

Matteus 12:34

Kultuur

Debat & Redenaars

  • Gasheer vir die ATKV- Redenaars
  • Gasheer vir die ATKV- Debat
  • Radikale redenaars
  • English Public Speaking

htswitbank

Kultuur

Produksie en konserte

“I’m afraid concerts spoil people for everyday life”

L.M. Montgomery

Kultuur

Produksie & redenaars

  • Gr.8- konsert
  • VRL-Konsert
  • Personeelkonsert
  • Groot skool produksie (Pantonieme, Revue)

htswitbank

Kultuur

Ander

“HTS-Witbank is die kultuurskool net vir jou”

Kultuur

Ander Kunste

  • Fotografieklub
  • Leesfees
  • ATKV-Jeugtak

htswitbank

Beleef

Verbeel

Redeneer

'n Wêreld van

Kultuur

Kultuur

2024 Hoogtepunte

Aktiwiteite vir die jaar:

  • Graad 8- konsert/ Talent is GR8

  • Sanggroep
  • Toneel (FAK en Aardklop Pronk Podium)
  • Dramatiese kunste
  • Leesfees/ Reading festival
  • Redenaars/ Public speaking
  • Debat
  • ATKV-Jeugtak
  • Kultuurdier (Talentaand)
  • Artium Kunsfees

 

Ons sien uit na die volgende hoogtepunte:

  • Gasheer vir ATKV- Redenaars (19 – 22 April)
  • Gasheer vir die ATKV – Debat (6-7 Mei)
  • Geasheer vir die ATKV- Redenaars (20-21 Mei)
  • Gasheer vir die Aardklop Ponk Podium (8 – 10 Augustus)

htswitbank

  • Leef Uit

  • Die Emosie

  • Erkenning